The Southern Cape has the most temperate climate in Africa and offers more adventure/leisure activities than anywhere else in the world!
Advertising

Myoli Beach Lodge

Afrovibes Lodge & Pili Pili Beach Bar

PiliPili Xtreme Adventures

White Shark Africa

Pro Dive Plett

Pezula Hotel & Spa

Search

Social Media

: Zoetvlei Hunting Safaris

:

: 082 5566361

:

Zoetvlei Hunting Safaris is daarop ingestel om ‘n kwaliteit jag te bied vir die toegewyde en gereelde Suid-Afrikaanse Biltong- en Trofee jagter.

:

Die plaas Zoetvlei beslaan 3300 hektaar en 2.4meter omhein. Dis mooi terrein wat wissel van doringboomleegtes tot grasvlaktes tot rante veld en bied aan jagters en besoekers ‘n unieke en onvergeetlike jag.Op Zoetvlei wil ons ons jagkultuur bewaar en uitleef. ‘n Gedeelte van die inkomste word jaarliks geïnvesteer in bewarings aktiwiteite.
Wegbreek plaastoe!
1 September – 31 Maart jaarliks.
Kom geniet die natuur en buitelewe in die Karoo met sy eiesoortige atmosveer in ons Boskamp. 1 September – 31 Maart.
* Pedry
* 4×4 roete
* Quad Bikes
* Staproete
*Wildbesigtiging
*Skyfskiet
*Piekniek in die veld.
*Kampvure.
Wegbreek pryse en tariewe , klik hier http://www.zoetvlei.com/safaris/pryslys.php
Die jagseisoen: April tot Augustus jaarliks.
Jag Metode: ‘n Jagter word met ‘n spesiaal ingerigte voertuig na die veld vervoer deur die PH/bestuurder , vergesel met gidse / spoorsnyers. Sodra die wild / spesie / trop gewaar word , word daar met die voertuig nader beweeg en tot ‘n stilstand gebring. Die jagter word dan deur die PH en gids begelei waar daar dan volgens die walk & stalk jagmetode gejag word.
Waarmee jag ons: Dit is ook raadsaam om ‘n verkyker te bring om eers die landskap en wild te bekyk. Vir die jag van springbokke word .222 as ‘n minimum toegelaat, met .338 as die grootste. Vir die jag van koedoes word .30 tot .375 toegelaat, met .308, .270 en 30-06 die gewildste. Geen “full metal jacket” patrone word toegelaat nie. Indien u onseker is oor die gebruik van ‘n betrokke kaliber, bevestig altyd eers met ons voor u bespreek en / of opdaag vir u jag.
Die omgewing: Die Karoo winters is bekend daarvoor dat dit baie koud word, wat jagters natuurlik verwelkom. Gemiddelde temperatuur is 15 tot 25°C bedags en -5 tot 6°C snags. Dagbreek is ongeveer 07h30 en sonsonder om 17h30. Gedurende die dag is die weer matig, met soms ‘n lekker briesie. Die aandlug is koud.

Zorgfontein Bowhunting

Only 30km from George and 20km from Hartenbos , this pristene land offers a good opportunity for the Bow Hunter.
Beautiful terrain with streams of fresh , running water. Woodlands , dams and many other excellent structures for the Bow Hunter. 3 perfectly located hides will make your hunt a success. The condition of the game is excellent , and the trophies fenominal.

BOOKINGS: CALL FRANK WALDER AT 082-415-6341

Cape Game Capture
Capture , Trade and Translocation of Wildlife.
Wild te koop . Verskeie spesies beskikbaar vir die 2009 seisoen. 30 kameelperde gesoek vir die Wes Kaap.
Buying , selling and trade in all local species , relocating to new lodges , hunting farms etc.
Find our specie list on another section of this site.
Call us right now if you need game delivered to your farm.
Cell 082 290 5050

Kontak
Skakel 082-556-6361
Email: info@zoetvlei.com.

:

Send Message to listing owner

Zoetvlei Hunting Safaris



 

Quote the following code number to qualify for a 5% discount on making a reservation: SCT-952

 

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.

Advertising

Elephant Sanctuary Plettenbergbay

Ocean Safaris

Garden Route Game Lodge

Monkeyland

Eagle Encounters

Bootcamp@Rondevlei

Loading...
Loading...
 
Login




Register | Lost password?
 
Retrieve password



A confirmation mail will be sent to your e-mail address.
Log in | Register
 

Hit Counter provided by dental implants orange county